Kyk, Voel, Vat: Syfers
Regular price
R 79.00
Regular price
Sale price
R 79.00
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op 'n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend.
Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak.
Kinders sal daarvan hou om na prente van gelukkige babas te kyk en interaksie te hê met die kleurvolle kunswerke.

